DIE BRUILOF VAN​

Reuben & Carla

Jy word hartlik uitgenooi om saam met ons bruilofsfees te hou.

Ons Verhaal

Vyf jaar gelede het ons paaie vir die eerste keer gekruis by ‘n huisgemeente in Roodepoort. Wat begin het as ’n toevallige ontmoeting, het deur die jare en uitdagings deur gegroei tot ’n diep vriendskap, en uiteindelik tot ’n belofte van ’n lewenslange huweliksvennootskap.

Ons sien uit om ons huweliksreis te begin met vreugde, avonture en ou en nuwe drome vir die toekoms, ons wil hierdie spesiale oomblik graag saam met jou vier. Kom wees deel van ons spesiale dag en ons verbintenis voor God en ons geliefdes.

Reuben Wentzel

16.04.1991

Carla Kotze

11.04.2001

DAE TOT ONS BRUILOF

25 Januarie 2025
Days
Hours
Minutes
Seconds

Bevestig asseblief jou bywoning deur op hierdie knoppie te klik.

* Geen RSVP sal na 23 Desember 2024 aanvaar word nie!

Ons kan nie wag om ons nuwe begin met jou te deel nie!

Geen RSVP sal na 23 Desember aanvaar word nie!

 

Algemene inligting

Neem kennis!

Ligging

Oakfield Farm – Weddings & Functions Venue

Jou teenwoordigheid is vir ons die kosbaarste geskenk.
Maar as jy wonder wat om vir ons te bring,
’n bydrae tot ons broodblikkie sal ons harte laat sing.

FNB

Next Transact Account 

62331351445

© 2025 Wentzelbruilof. ALL RIGHTS RESERVED